Amazing.
Dit was heerlik om daar te bly. Ashley is baie vriendelik en hulpvaardig.
Die kamer was pragtig en baie netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.
‘n Lekker wegbreek van die stad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top