Heerlik.
Baie mooi gebou en kamers in die hoofstraat van Napier. Beste waarde vir geld in die hele dorp na ons opinie.
Die kers op die koek was die egte koffieboontjies wat hulle uitsit om vir jouself koffie te maak.